Where is this playground

The iALA campus is based in Stilbaai for a reason. This save playground offers the ideal setting for getting back to basics. We travel however to important destinations like the FISHRIVER Canyon, CAPE Town & Hermanus, the GARDEN Route and our EXPEDITION destination.

Die iALA-kampus is om ‘n rede in Stilbaai geleë. Ons kampus bied die ideale omgewing om terug te keer na ’n basiese leefstyl. Ons reis egter na belangrike bestemmings soos die VISRIVIER Canyon, Kaapstad & Hermanus, asook die TUIN-roete en ons EKSPEDISIE-bestemming.

WAT MOET JY PAK

Wanneer jy opdaag op kampus is die volgende toerusting belangrik. Baie van hierdie toerusting kan by iALA aangekoop word. Doen asb navraag oor dit by ons!

* 2 handoeke, een vir jouself en een vir die kombuis
* WAS poeier vir wasmasjien (R15/was)!
* STAP Rugsak. Die First Ascent Venus (55L) of Jupiter (65L) is uitstekende produkte
* SLAAPSAK. Die First Ascent Explorer (- 8°C) kan oorweeg word.
* Grondseil en stap matrassie.
* Duiktoerusting, ons verskaf die duikpak.
* Koplig en sakmes.
* Swemklere. Dames geen 2 stuk asb!
* Bergfiets en toerusting.
* Kamp eetstel.
* KLERASIE. 3 stelle…een aan die bas, een in die kas en een in die was! *Hardloopskoene en sport toerusting van jou sport as jy dit wil beoefen.
* Onthou, onthou, onthou….alle toerusting moet in ‘n grootsak/tas gepak kom van. 2.5m2 (100x80x30 of 100x50x50)

YEARS ESTABLISHED

STUDENTS LIVES CHANGED

Secure your spot for 2021
April 18 intake

   

Gap Year South Africa - International Academy for Leadership through Adventure | Terms & Conditions | Copyright © 2020. iALA. YCIK Digital

Need Help? Chat with us