Krisis bestuur is ‘n belangrike leierskap eienskap by iALA. Gebruik een van die volgende situasies om te illustreer hoe jy hulp gaan ontbied en hoe jy dit gaan hanteer.
- ‘n Slang pik iemand in die familie en jy moet die pasient help en stabiliseer, die slang identifiseer en nood dienste ontbied.
- Iemand in die gesin het ‘n hartaanval en jy moet die pasient help en nooddienste ontbied.
- ‘n Persoon val by die huis op ‘n stuk glas, die wond bloei baie, jy moet die bloeding stop en die ambulans ontbied.
<iframe width="560" height="315" src="https://www.youtube.com/embed/xQOscnUbsTA" frameborder="0" allow="accelerometer; autoplay; encrypted-media; gyroscope; picture-in-picture" allowfullscreen></iframe>