Online For You

ADVENTURE for SALE. What do offer for students, alumni and future clients? We first of all give you the opportunity to share your adventures with us. Feel free to post your resent adventure as you can win iALA Products with your posts. We give away products after every holiday (Four times a year).

ALUMNI. Students can stay in touch with us as the mother of their adventure careers! Tel us about yourselves, your careers and your families.

PRODUCTS. iALA offers a full-house series of adventure gear products that you can buy from us at wholesale prices. Visit the website to familiarise yourselves with these offers.

COACHING & MENTORING services. We can help you with finding a life coach and or a mentor in your area. Contact us on this.

AVONTUUR TE KOOP Wat bied ons studente, alumni en toekomstige kliënte? Ons gee u eerstens die geleentheid om u avonture met ons te deel. Voel vry om jou avontuur ervaring aan te stuur aangesien jy ’n kans gegun word om iALA Produkte met jou plasings te wen. Ons gee produkte na elke vakansie weg (vier keer per jaar).

ALUMNI. Studente kan met iALA in kontak bly! Stuur ’n e-pos, whatsupp of deel op Facebook met ons oor jouself, jou loopbaan en jou gesin.

PRODUKTE. iALA bied ‘n volledige aantal avontuurtoerusting aan wat u teen groothandelpryse by ons kan koop. Besoek die webwerf om jou vertroud te maak met hierdie aanbiedinge.

LEIERSKAP & TOERUSTING geleenthede. Ons kan jou help met die uitsnuffel van ‘n mentor of leefstyl afrigter in jou omgewing. Kontak ons hieroor.

   

Gap Year South Africa - International Academy for Leadership through Adventure | Terms & Conditions | Copyright © 2020. iALA. YCIK Digital

Need Help? Chat with us