iALA Alumni

The legacy and future of a program like iALA sit within the hearts and minds of our alumni. These are the parents and students plus the friends who are loyal towards our brand and training. Over the past ten years these people circumnavigate our global village and you can contact them to understand something of the impact of our program in their lives.
Die nalatenskap en toekoms van ‘n program soos iALA lê binne die harte en gedagtes van ons Alumni. Dit is die ouers en studente plus die vriende wat getrou is aan ons handelsmerk en opleiding. Oor die afgelope tien jaar het hierdie mense ons wêreld omgekeer, en u kan met hulle kontak maak om iets van die impak van ons program op hul lewens te verstaan.

  1. Rowan Poortier, tracker, free diver and keen wildlife photographer. Rowan was a student a few years ago and he persue his dreams after exposure to various adventure activities with iALA. Contact him on rowanpoortier@gmail.com
  2. Gerhard Kotze, Parent and businessman. Gerhard love the outdoors plus the developement of the dreams and passions of the members of his his own family. He will share with you the role iALA played in his own family. Contact Gerhard on 083 460 3383.
  3. Yvonne van Staden, Sport Scientist, mountainbiker and masseuse. Yvonne was a student with us. Contact her on 083 456 3177.
  4. Con Viljoen, Rope Access specialist, adventurer and Bidouin Tent service provider. You can find Con in the clouds on e-mail; thetentmen@gmail.com
  5. Heleen van Dyke, Laywer, mom and nature lover. Heleen can be found on 082 820 2270.
  6. Braam Wyers, Social media specialist, surfer and husband to be…Contact Braam on   072 211 5510.
  7. Makie Chase, Entrepreneur and bussiness enthusiast. Phone her on 083 658 8937.
  8. Zack Venter, student… the best year of my life… without stress!!! Follow me on Instagram @Zackster222
  9. Dr. Nelis le Roux, Ophthalmologist, dad of a student and keen mountainbiker. Follow him on Facebook. Phone 082 414 4109
  10. Maxie Cockrell, Bussiness lady and mom of a student. You can contact Maxie on 082 719 4844.

Die nalatenskap en toekoms van ‘n program soos iALA lê binne die harte en gedagtes van ons Alumni. Dit is die ouers en studente plus die vriende wat getrou is aan ons handelsmerk en opleiding. Oor die afgelope tien jaar het hierdie mense ons wêreld omgekeer, en u kan met hulle kontak maak om iets van die impak van ons program op hul lewens te verstaan.

  1. Rowan Poortier, spoorsnyer, duiker en ywerige natuurfotograaf. Rowan was ‘n paar jaar gelede ‘n student en hy volg sy drome na blootstelling aan  avontuur wat by iALA aangeleer is. Kontak hom gerus. rowanpoortier@gmail.com
  2. Gerhard Kotze, is ’n oud ouer en sakeman. Gerhard hou van die buitelewe plus die ontwikkeling van die drome en passies van die lede van sy eie gesin. Hy sal die rol wat iALA in sy eie gesin gespeel het, met u deel. Kontak Gerhard by 083 460 3383.
  3. Yvonne van Staden, sportwetenskaplike, bergfietsryer en masseuse. Yvonne was ‘n student by ons. Kontak haar by 083 456 3177.
  4. Con Viljoen is ’n hindernis en touwerk spesialis. Hy is ook ’n avonturier en diensverskaffer van Bidouin Tente. Jy kan Con in die wolke vind op e-pos;
  5. thetentmen@gmail.comHeleen van Dyke, Prokureur, ma en natuurliefhebber. Heleen kan gevind word by 082 820 2270.
  6. Braam Wyers, spesialis op sosiale media, branderplankryer en eggenoot … Braam was beide ’n student en instrukteur by iALA. Kontak Braam op sy sel; 072 211 5510.
  7. Makie Chase, entrepreneur en entoesias vir sakeondernemings. Bel haar by 083 658 8937. Sy is tans ’n iALA ouer.
  8. Zack Venter, huidige student … Hy beskryf iALA as die beste jaar van my lewe … sonder spanning !!! Volg my op Instagram @ Zackster222
  9. Dr Nelis le Roux, oogarts, pa van ‘n student en ywerige bergfietsryer. Telefoon 082 414 4109
  10. Maxie Cockrell, Entrepreneur en ma van ‘n oud student. Jy kan Maxie by 082 719 4844 kontak.

SECURE YOUR SPOT FOR 2021

Gap Year South Africa - International Academy for Leadership through Adventure | Terms & Conditions | Copyright © 2020. iALA. YCIK Digital