4 MUUR AVONTUUR KOMPETISIE

Tydens die inperking, is die gedagte van die 4 Muur Avontuur om vaardighede in kreatiwiteit en problem oplossings by die huis te verbeter en te toets. Die wenners sal vergoed word met presies wat nodig is om avontuur, vas te vang…

Wat is avontuur dan nou sonder ‘n splinternuwe GoPro? Sit jy dalk nog by die huis, as gevolg van die inperking?

 

7 AVONTURE | 7 WEKE

TEASER VIDEOS

S - SITUASIE
U - Uitdaging

R - Remember

V - Vuurmaak

I - Improviseer

V - Veiligheid

E - Ekstra snaaks

12 Julie – 06:00 R - “Remember” waar jy is.
Kry die koördinate van jou droom vakansie bestemming. Bepaal die afstand tot daar vanaf jou huis en besluit wat die mees koste-effektiewe manier is om daarheen te reis. Hoeveel tyd gaan dit neem tot daar met jou reisplan en wat moet jy saam neem om vir 7 dae te bly?

Neem deel aan iALA se 4 Muur Avontuur, wat 28 Junie 2020 afskop!

FACEBOOK FEED

Richard Webb on Entrepreneurship @ iALA ...

View on Facebook

07:00 Amazing ...

View on Facebook

7 weke se binne perke, buite die boks avontuur!

Vermaak ons vir 7 weke met bobaas 90 sekonde videos van jou lockdown avonture.

Inskrywings fooi R100.00 p/persoon.

Die videos moet elke week gebaseer wees op een van SURVIVE se 7 letters.

WhatsApp elke Saterdag daardie week se video saam jou Naam, Selfoon nommer en bewys van betaling na 063 445 7359.

Die Wenner sal 22 Augustus 2020 bekend gemaak word.

Besoek ons webtuiste www.iala.co.za vir meer inligting.
...

View on Facebook

2 months ago

IALA. International Academy for Leadership through Adventure

IALA. International Academy for Leadership through Adventure's cover photo ...

View on Facebook

   

Gap Year South Africa - International Academy for Leadership through Adventure | Terms & Conditions | Copyright © 2020. iALA. YCIK Digital