fotos

kyk wat ons doen

fotos
Vir Wie?

iALA is vir jou

Vir Wie?
iALA bied aan

program inligting

iALA bied aan
studente

kyk wie neem deel

studente

iALA Kalender 2010

Die iALA program word, soos hieronder aangedui, by vier hoofterreine aangebied.

Eerste kwartaal: HERMANUS

Aanvang: 14:00 (inklok vanaf 12:00) op 1 Februarie
Einde: 09:00 op Vrydag, 26 Maart
Hermanus. Ons vertrek daarna na Die Neelsie, Merrimanstraat, Stellenbosch. Ons behoort 11:00 op Stellenbosch te arriveer.

Tweede kwartaal: STELLENBOSCH

Aanvang: 15:00 (inklok vanaf 14:00) op Maandag, 12 April
Stellenbosch. Die Eiland, Jonkershoek.
Einde: 22:00 Donderdag, 10 Junie.
Stellenbosch. Die Eiland, Jonkershoek.
Studente kan Donderdagaand oorslaap en eers Vrydag oggend vertrek, sou hulle dit so verkies.

Derde kwartaal: "OVERLANDING"

Aanvang: 15:00 (inklok vanaf 14:00) op Maandag, 26 Julie
Stellenbosch: Die Eiland, Jonkershoek.
Einde: 18:00 op Donderdag, 2 September
Stellenbosch.

Vierde kwartaal: GIFBERGE

Aanvang: 10:00 (inklok vanaf 08:00) op Maandag, 20 September
Stellenbosch: Die Eiland, Jonkershoek.
Einde:Sondag, 31 Oktober
Gifberge, Van Rhynsdorp
Ons vertrek daarna na Stellenbosch.

*kalender mag gewysig word indien nodig

iALA vriende

G2 Design
Suid Afrikaanse Instituut vir Skippers
Dynamicos Training Network
Toastmasters
Stellenbosch Boland College
Flandria Fietswinkel
S.C.A.S. – Die Eiland
Scuba Africa