fotos

kyk wat ons doen

fotos
Vir Wie?

iALA is vir jou

Vir Wie?
iALA bied aan

program inligting

iALA bied aan
studente

kyk wie neem deel

studente

Fasiliteerders

Werknemers, fasiliteerders, spanleiers en instrukteurs word geselekteer op grond van hul:

  • Bewese kundigheid en professionaliteit
  • Gesonde en gebalanseerde lewenswaardes
  • Avontuurgerigtheid met ‘n aanvoeling vir uitdagings, ‘n positiewe lewensstyl en die vermoë om met mense te werk
  • Verantwoordelikheidsin en volwassenheid

Bestuur en Aanbieders:

Piet G du Plessis (PG) – Hooffasiliteerder
Voormalige professor in Ondernemingsbestuur en Studentedekaan aan die Universiteit van Stellenbosch

Andre van der Burgh – Programfasiliteerder
MDT Abseil Gids
APA Kayak Gids
Swem Instrukteur

Charl du Plessis – Programfasiliteerder en administrasie
Geoktroieerde Rekenmeester
4 jaar sakeblootstelling in Dubai en Skotland
Voormalige hoof van Dubai Afrikaanse Gemeente Jeug
Ekstensief onafhanklik wereldwyd gereis
Avontuur en sport geesdriftige
NAUI Divemaster

iALA vriende

G2 Design
Suid Afrikaanse Instituut vir Skippers
Dynamicos Training Network
Toastmasters
Stellenbosch Boland College
Flandria Fietswinkel
S.C.A.S. – Die Eiland
Scuba Africa