fotos

kyk wat ons doen

fotos
Vir Wie?

iALA is vir jou

Vir Wie?
iALA bied aan

program inligting

iALA bied aan
studente

kyk wie neem deel

studente

iALA bied aan

iALA modules, kursusse, opleiding en kwalifikasies voldoen sover moontlik aan die hoogste nasionale en internasionale vereistes.

iALA se vier hoofmodules sluit onder meer in:

Leierskap ontwikkeling deur avontuur

Abseiling Avontuur wedlope Bergfiets ry Bergklim en Staptoere Jag en Slagvernuf Kookvernuf Kompaslees, GIS, kaartlees en navigasie Kreeftrek Noodhulp (vlak een & twee) Oorlewing Overlanding deur Suid-Afrika Scubaduik kursus Selfverdediging Skiet en Wapenbevoegdheid Spanbou Veld en seekusoorlewing Vol of Half marathon

Lewensvaardighede

  • D.I.S.C persoonlikheids ontleding
  • Onderhoudvoering en CVs
  • Ontwikkeling van denk- en studievaardighede
  • Openbare optrede
  • Professionele loopbaanvoorligting

Akademiese vaardighede

  • Algemene beginsels van die gemenereg
  • Algemene bestuur
  • Entrepreneurskap
  • Persoonlike finansies
  • Welvaartskepping en Portefeulje bestuur

Lewenswaardes

  • Gemeenskapsdiens
  • Natuurbewaring
  • Seksualiteits voorligting
  • Selfontdekking
  • Wynkultuur
iALA vriende

G2 Design
Suid Afrikaanse Instituut vir Skippers
Dynamicos Training Network
Toastmasters
Stellenbosch Boland College
Flandria Fietswinkel
S.C.A.S. – Die Eiland
Scuba Africa