fotos

kyk wat ons doen

fotos
Vir Wie?

iALA is vir jou

Vir Wie?
iALA bied aan

program inligting

iALA bied aan
studente

kyk wie neem deel

studente

Die Internasionale Akademie vir Leierskap deur Avontuur

Elke mens het net een leeftyd om sy volle potensiaal te ontwikkel en uit te leef!
iALA skep 'n omgewing vol uitdagings en opwindende kursusse waartydens jongmense die geleentheid kry om belangrike lewenswaardes en vaardighede op avontuurlike wyse en in groepsverband te ontwikkel. iALA bied aan:

  • 'n Leeftyd se avontuur in een jaar!
  • Ontsluiting van jou volle potensiaal
  • 'n Unieke kombinasie groeps- en spanbouaktiwiteite
  • Nasionaal en internasionaal erkende kwalifikasies
  • Professionele loopbaanvoorligting
  • Leierskap ontwikkeling
  • Opwindende modules oor noodsaaklike uitdagings soos toekomsbesluite, verhoudings,
    sosiale -, finansiële- en besigheidkeuses in die moderne samelewing
  • Al bogenoemde en baie meer in een pakket!
'n leeftyd se avontuur in een jaar
iALA vriende

G2 Design
Suid Afrikaanse Instituut vir Skippers
Dynamicos Training Network
Toastmasters
Stellenbosch Boland College
Flandria Fietswinkel
S.C.A.S. – Die Eiland
Scuba Africa